Thomas F. Wilson

Thomas F. Wilson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Francis Wilson Jr.
Geboorte 15 April 1959 (1959-04-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Thomas F. Wilson (gebore 15 April 1959) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Back to the Future (1985), Back to the Future Part II (1989), Back to the Future Part III (1990), en The Heat (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy